Die Geheime van die Joodse Wêreld: Wat Christene Nie Weet oor die Jode Nie, Boek 1

by Bernard Levine

★★★★☆
4.4 (625)

US$1.50

15% OFF CODE: SAVE15

Description

Hierdie boek sal deure oopmaak na opwindende nuwe ontdekkings waarvan jy nog nooit van te vore gehoor het of van geweet het nie aangaande  die Joodse leefwyse. Jy sal uitvind Hoekom word Joodse vroue nie toegelaat om 'n Bybel aan te raak of te lees nie? Wat is Jesus se van? Watse letters van die alfabet is onderstebo gedruk in die Bybel? Hoekom eet Jode nie kaasburgers nie? Wat is God, die Vader se unieke persoonlike naam wat in die meeste Bybels weggelaat is? Wat is die verskil tussen Hebr