Die fantastiese mevrou Smit

by Elizabeth Wasserman

★★★★☆
4.3 (610)

US$6.27

15% OFF CODE: SAVE15

Description

As nuweling op Aronspoort saai mevrou Smit dadelik amok: Kort ná haar aankoms slaap sy in die polisieselle nadat sy oop en bloot ’n sopie hardehout agter die stuur geneem het. Die volgende oggend, toe sy by haar nuwe huis instap, wag daar ’n gruvonds op haar kombuisvloer: ’n Vrou se lyk. Was die moordenaar eintlik op soek na háár? Is daar ’n losprys op haar kop? Mevrou Smit is nie ’n lelie wat jy sonder ’n skêr probeer pluk nie. Sy besluit summier sy gaan die moordenaar vastrek, maak nie saak op