Die Banting-oplossing

by Unknown

★★★★★
4.6 (613)

US$9.99

15% OFF CODE: SAVE15

Description

DIE BANTING-BOEK WAAROP ALMAL GEWAG HET! Uiteindelik! ’n Allesomvattende boek wat al jou vrae oor die Banting-leefstyl beantwoord EN ’n oplossing bied vir permanente gewigsverlies. Die Banting-oplossing verduidelik nie net wat Banting behels nie, dit: verskaf antwoorde op Banters se dringendste vrae; skiet die mites wat rondom Banting ontstaan het, aan flarde; bevat handige maaltydplanne en Banting-vriendelike voedsellysies; verskaf wenke oor wat om te doen wanneer gewigsverlies tot stilstand ko

Explore Related Tags