Die Afrikaanse Skryfgids

by Leti Kleyn

★★★★★
4.5 (626)

US$6.00

15% OFF CODE: SAVE15

Description

Wil jy skryf? Het jy kundige en ervare skrywers se hulp nodig om jou ideaal te verwesenlik? Die Afrikaanse Skryfgids , ’n hulpmiddel vir voornemende (en reeds gepubliseerde) skrywers, kan die wonderwêreld van woorde vir jou open. Hierdie omvattende gids - die eerste in sy soort in Afrikaans - is gemik op almal wat meer van die skryfkuns, skryftegnieke en die Suid-Afrikaanse uitgewersbedryf wil weet. Die medewerkers, almal gerekende skrywers op hul onderskeie spesialiteitsgebiede, stel die inligt