Die ABC van gedigte

by Liezl Nel

★★★★☆
4.1 (608)

US$3.48

15% OFF CODE: SAVE15

Description

Hoe moet jy ’n gedig in die klas aanbied? Hoe leer jy gedigteterme vir die leerders en wat as die regte terme? Ek het gedigte vir drie grade nodig - waar kry ek dit? Hoe moet ek leerders vir die Eisteddfod voorberei? Hoe leer ek my leerders om gedigte te skryf? Hierdie is van die baie vrae wat laerskoolonderwysers het. Met Die ABC van GEDIGTE gaan jy nie net antwoorde op al bogenoemde vrae kry nie, maar jy gaan ook sien hoe om ’n gedig te analiseer, hoe om tematies met gedigte te werk, hoe om ge