Die 4X4 Safari Kookboek
US$5.00
15% OFF CODE: SAVE15
Description
Die 4 x 4 Safari Kookboek is ’n nuwe versameling heerlike resepte vir die 4x4-entoesias. Dit volg in die suksesvolle voetspore van sy voorganger, Die 4x4 Kookboek wat talle kere herdruk is. Soos met die vorige boek, voorsien hierdie boek in alle Afrika-kampeerders se behoeftes, aangesien die fasiliteite en bestanddele nie altyd beskikbaar is nie. As jy ’n groentjie op die gebied van bos-safari’s is, het hierdie boek ook ’n afdeling oor beplanning en voorbereiding en ook ’n herinner-lysie om seke