Dans, Jenna

by Noreen Nolte

★★★★★
4.5 (598)

US$3.92

15% OFF CODE: SAVE15

Description

Jenna is versot op dans. Die afgelope paar weke kan sy voel haar dansskoene is amper te klein, maar sy het nie die moed om haar ma vir nuwe skoene te vra nie. As ’n mens se pa oorlede is en jou ma twee werke doen net om kop bo water te hou, is balletklasse eintlik ’n onbetaalbare luukse. Om vir nuwe skoene te wens is so goed soos dagdromery. Sy moet maar net hoop die skoene hou nog ’n ruk – om nie eens van haar voos gedansde pointes te praat nie. Hopelik gebeur daar ’n wonderwerk! Toe die Kaapse