Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo en die soutwatergogga

by Henry Ferreira

★★★★☆
3.8 (605)

US$3.53

15% OFF CODE: SAVE15

Description

Cowboy Koekemoer en sy getroue kameelperd, Shorty, is terug. Hulle is gereed om enige probleem op te los – al is dit tydens hulle vakansie. Kaptein Superkoos het ’n probleem wanneer niemand meer na die strand gaan waar hy sy kokosneute verkoop nie. Cowboy Koekemoer en Shorty vat die soutwatergogga vas om vir Kaptein Superkoos te help!