Clint Fryer en die helde van Huis Hindernis 1: Die soektog

by Anzil Kulsen

★★★★☆
4.1 (608)

US$2.02

15% OFF CODE: SAVE15

Description

Clint Fryer is deel van ’n groep kinders wat in Huis Helderlig bly, maar al die kinders noem dit sommer Huis Hindernis. Matrone Busiswe meen die kinders wat alewig onder haar voete is, is net ’n hindernis vir haar ... Min weet sy van die avonture wat die kinders beleef! In Die soektog besef die kinders alles is nie pluis nie. Eers kry hulle nie meer iets soets om te eet nie en dan hoor hulle daar's nie genoeg geld vir hulle om aan sportaktiwiteite deel te neem nie. Dis veral onregverdig omdat Ve