Broers in die stryd

by Chris Schoeman

★★★★★
4.6 (613)

US$5.50

15% OFF CODE: SAVE15

Description

Met die uitbreek van die Tweede Anglo-Boereoorlog in 1899 het ’n groot aantal Hollanders en Hollandse uitgewekenes by die Boere aangesluit. Hul redes het gewissel van lojaliteit teenoor hul gemeenskaplike afkoms tot sterk anti-Britse gevoelens en ’n soeke na avontuur. Broers in die stryd vertel van hierdie vrywilligers se beproewings – die meeste van hulle was ongewoond aan Suid-Afrika se ruwe landskap en strawwe klimaat. Aanhalings en persoonlike staaltjies uit hul dagboeke en memoires skilder