Break Free (Afrikaans Edition) Breek Vry (Hoe om Vry te Word en Vry te Bly)

by Vladimir Savchuk

★★★★☆
3.7 (618)

US$5.00

15% OFF CODE: SAVE15

Description

Is jy vasgevang in sondige gewoontes? Voel jou eindbestemming buite jou bereik? Voel dit asof jy in jou geestelike lewe twee treë vorentoe gee en drie treë agteruit tree? Indien dit die geval is, is Breek Vry die sleutel wat jou sal help om vry te breek van enige beperkings wat jy tans beleef, en jou help om in ware vryheid in te beweeg. Deur kragtige, ware, en onvergeetlike stories deel Pastoor Vlad Savchuk wat God hom geleer het oor vryheid wat in Jesus Christus beskikbaar is. Vlad se persoonl

Explore Related Tags