Boots en brannewyn
US$4.00
15% OFF CODE: SAVE15
Description
Het jy al die een gehoor van die ref wat die Bokke tereggewys het dat ‘die Engelse julle darem nou lekker donner’? Of van Bob Skinstad se ‘noodgebed’ voor ’n wedstryd en hoe Andries Bekker die bynaam ‘Slenter’ gekry het? Om nie te praat van wat die koerantmanne te sê gehad het oor Derick Hougaard en die Aussie Wendell Sailor se swak vertoning tydens die 2003-Wêreldbeker nie … Of jy nou vir Bitterfontein, die Blou Bulle of die Bokke speel, rugby bly ’n spel met baie snaakse situasies, op en van d