Bokke se kombuis

by Duane Heath

★★★★☆
4.2 (567)

US$4.50

15% OFF CODE: SAVE15

Description

Bokke se Kombuis is ’n visuele feesviering van Suid-Afrikaners se liefde vir kos en rugby, hier aangebied in die gunstelingresepte van 40 voormalige en huidige Springbokrugbylegendes. Van die beroemdste manne in groen-en-goud het hul truie vir voorskote verruil – waaronder John Smit, Kobus Wiese, Victor Matfield, Wynand Claassen, Fourie du Preez, Jan ‘Boland’ Coetzee, Bryan Habana, Chester Williams, Morné du Plessis en Bakkies Botha – om hul liefde vir kos te onthul. Weg van die rugbyveld en die