Blou sjokolade
US$4.81
15% OFF CODE: SAVE15
Description
Dolgelukkig. Dit is hoe Elle deesdae voel. En sy is nie verniet in die sewende hemel nie: 1. Sy is amptelik verlief. 2. Sy het vrede gemaak met haar nuwe skool. 3. Sy het ’n kamermaat saam met wie daar nie een vervelige oomblik is nie. 4. Sy speel in ’n briljante orkes. 5. En beste van alles, sy gaan binnekort oorsee! Sy kan nie wag om Frankryk te verken nie. Parys se modehuise; Angers se beroemde blou sjokolade ... Maar dan loop dinge onverwags skeef. En in plaas daarvan om die strate van Parys