Bloedbroers
US$5.25
15% OFF CODE: SAVE15
Description
"Dis politici wat oorlog verklaar, nie ons nie. Ons het gedoen wat ons geglo het ons moes doen en hulle [die vyand] ook . . ." – Marco Caforio, ouddienspligtigeOp 10 Junie 1980 gedurende 'n eindelose dag van bloedige gevegte onder die Angolese son is 13 lede van die Suid-Afrikaanse Weermag dood en etlike beseer toe 61 Gemeganiseerde Bataljon Groep 'n kompleks van Swapo-basisse in die suide van Angola aangeval het.Gedurende Operasie Sceptic het tweede luitenant Paul Louw sy peleton in vier Ratels