Bakgat braai 2
US$2.50
15% OFF CODE: SAVE15
Description
Vir diegene wat moeg is daarvoor om dieselfde ou tjops en wors te braai en vir gebottelde souse wat MSG bevat, is hierdie ’n boek met ’n ander benadering tot braai. Na die ongelooflike sukses van Bakgat Braai en talle versoeke vir ’n vervolg, het outeur De Waal Davis weereens ’n uitnemende versameling internasionale resepte aangepas vir Suid-Afrika se gunsteling tydverdryf – braai. In ooreenstemming met die huidige tendense in smaak en kookstyl, het hy ’n afdeling ingesluit oor braai met gas, di