André P. Brink En die spel van liefde

by Leon De Kock

★★★★☆
4.2 (623)

US$6.40

15% OFF CODE: SAVE15

Description

'n Buitengewone en uitstekende manuskrip." – Prof. Gerrit Olivier André P. Brink en die spel van liefde is die heel eerste biografie van 'n Suid-Afrikaanse skrywer wat gedurende sy leeftyd in dieselfde asem as Gabriel García Márquez, Peter Carey en Aleksandr Soltzjenitsen genoem is, en wie se romans in meer as 30 tale vertaal is. In Leon de Kock se langverwagte biografie word Brink se persoonlike dagboeke en joernale as die belangrikste bronmateriaal hanteer. Brink het meer as 50 jaar lank sy er