Aksieheld Austin: Onheil op Skedelbaai
US$3.80
15% OFF CODE: SAVE15
Description
Ligte, kamera, aksie! Ewald het nie ’n bang haar op sy kop nie – veral omdat hy deesdae die ster van die supergewilde Aksieheld Austin-rolprente is! Die derdie fliek, Onheil op skedelbaai, word op ’n geheimsinnige eiland verfilm en dadelik begin dinge verkeerd loop. Die vliegtuig beland amper in ’n ongeluk, iemand probeer Ewald met ’n mes steek toe hy afswem na die skeepswrak, Sonia Blom word amper van die lighuis se trappe afgegooi – en daar is ’n reusehaai wat in die baai rondwem. Dan is daar