6 Ster: Binne die ingewande van Pretoria-Sentraal

by T. Rex

★★★★★
4.5 (612)

US$5.50

15% OFF CODE: SAVE15

Description

Hierdie is die verhaal van ’n witboordjiemisdadiger wat kragtig en soms weersinwekkend realisties is. Die tronktaal praat nie slegs met die leser nie; dit trek hom of haar meedoënloos agter die seldeure in en kamoefleer of versag niks nie. Hy vertel van sy eerste nag in die selle waar hy vinnig die besluit moes neem om by die 26-bende aan te sluit, om oorlewing en om nie daardie nag ’n mede-prisonier se wyfie te word nie. Verder hoor ons eerstehands van bende-bedrywighede, drank- en dwelmmisbrui

Explore Related Tags